Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Uit " Joernaal van Jorik" deur D.J. OPPERMAN
Uit " Joernaal van Jorik" deur D.J. OPPERMAN [boodskap #59605] Sa, 06 April 2002 12:22
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Uit "Joernaal van Jorik"
D.J. OPPERMAN

Sien dan voor Tafelberg en Duiwelspiek
hoe klein die bruin beeld van Jan van Riebeek
tussen die mallemeul se meganiek
en rooi skoorstene van die hawe steek.
Vorige onderwerp: " Vier gedigte uit die Klein Karoo" deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: "Taalrit" deur MARIUS TITUS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 22:03:11 MGT 2024